Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 25 Junie 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Julius Malema beplan om ‘n mosie teen die Speaker van die Nasionale Vergadering in te dien
# MISA versoek sy lede om nie by die March and March-betoging aan te sluit nie
# En die Statebondspele: ‘n Sterk Span SA is gekies vir die Glasgow-spele
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………