Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 26 Junie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Solidariteit sê Suid-Afrika se verhouding met Iran is nie in die land se nasionale belang nie
# Steenhuisen keur nuwe nuwe maatreëls teen bek-en-klouseer goed
# Die Internasionale Maritieme Organisasie skort ontruiming in die Seestraat van Hormoes op
# En rugby: Rassie Erasmus is tevrede met die Bokke se voorbereidingswerk voor die Nasieskampioenskap-openingswedstryd teen Engeland
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………