Nuus 17:00
BULLETIN 29 Mei 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Parlementslid van die MK-party Vusi Shongwe gaan voor die Madlanga-kommissie getuig # ‘n Ontploffing tref ‘n tweede Woolworths-winkel # En rugby: Marcell Coetzee is terug om die Bulle in die Verenigde Rugbykampioenskaps-kwarteindstryd te lei # ‘n Parlementslid van die MK-party, Vusi Shongwe, […]