Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 29 Junie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Steenhuisen beskuldig Hill-Lewis en die DA-binnekring dat hulle sy val beplan het
# Ramaphosa beveel die ANC glo om sy kennisgewing terug te trek oor ingryping met die Phala Phala-hersieningsaansoek
# Die polisie begin ‘n hoëvlak-ondersoek ná die skietery op Misdaadintelligensie se adjunkhoof, Feroz Khan
# En sokker: Hugo Broos is nie gereed om sy uittrede te bevestig ná die einde van Bafana Bafana se Wêreldbekerveldtog nie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………