Nuus 06:00
BULLETIN 2 Junie 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Rise Mzansi sê Makashule Gana sal billikheid in die ampsklagkomitee verseker# Iran skort sy vredesgesprekke met die VSA op totdat Israel sy aanvalle op Libanon staak# En sokker: Bafana Bafana vertrek na die Wêreldbeker sonder hul hulpafrigter # Rise Mzansi sê die verkiesing […]