Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 29 Junie 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ramaphosa beveel die ANC glo om sy kennisgewing oor ingryping met die Phala Phala-hersieningsaansoek terug te trek
# Meer as een-duisend-300 sterftes word gekoppel aan die Europese hittegolf
# En krieket: Ben Stokes wil uittree uit internasionale krieket
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………