Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 30 Junie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Weermag waarsku anargiste te midde van betogings teen immigrante
# Adjunkminister Singh sê klimaatsfinansiering is ‘n instrument van globale geregtigheid en gedeelde verantwoordelikheid
# Die SAOG keur nuwe maatreëls goed om Madagaskar se politieke hervormingsproses te ondersteun
# En krieket: Kaptein Wolvaardt vra ‘n sterk kolfvertoning van die Protea-vroue in die halfeindstryd van die T20-Wêreldbekertoernooi
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………