Nuus 07:00
BULLETIN 4 Junie 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Omvattende operasionele plan is van stapel gestuur teen teen-immigrasie-onluste# Die polisie het meer as 34-duisend onwettige immigrante sedert Januarie in hegtenis geneem# En gholf: McIlroy mik na sy eerste oorwinning by die PGA-toer se Gedenktoernooi # Die Nasionale Gesamentlike Operasionele en Intelligensiestruktuur […]