Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 2 Julie 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die ANC sê as die VSA-Iran-ooreenkoms voortgaan, kan verdere brandstofprysverlagings verwag word
# ActionSA veroordeel die Stad Kaapstad se besluit om migante-repatriasie te befonds
# En ten minste twee mense sterf in ‘n reeks Russiese missielaanvalle op Kiëf
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………