Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 8 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Saftu sê plaaslike regering se verval is nie bloot weens korrupsie en swak bestuur nie
# Samwu skryf die krisis in plaaslike regering toe aan onderbefondsing en korrupsie
# Amerika voer nuwe aanvalle op Iran uit en Teheran teiken Amerikaanse militêre basisse
# En die Internasionale Olimpiese Komitee hef Rusland se skorsing voorwaardelik op
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………