Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 9 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Sewe mense sterf in twee afsonderlike skietvoorvalle op die Kaapse Vlakte
# Die geskorste hoof van Ekurhuleni se regsdienste en nog drie mense word in hegtenis geneem
# ‘n Staalinsituut vra breër benadering tot invoerbeskerming
# En tennis: Kgothatso Montjane van Suid-Afrika is deur na die halfeindronde van die rolstoel-vrouedubbelspel op Wimbledon
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………