Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 13 Julie 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Britse driedubbele moordverdagte sal binnekort uitgelewer word
# Minister Chikunga verwerp bewerings van die bevordering van werksgeleenthede
# En die Amerikaanse weermag voer ‘n nuwe vlaag aanvalle teen Iran uit
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………