Nuus 09:00
BULLETIN 14 Julie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa bring hulde aan die ontslape leier van Katar# Die regering versterk vennootskappe om die uitrol van Lenacapavir te ondersteun# En sokker: Vier voormalige kampioene speel in die Wêreldbeker-halfeindronde # President Cyril Ramaphosa het hulde gebring aan die gewese leier van Katar, sjeik Hamad […]