Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 14 Julie 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa bring hulde aan die voormalige leier van Katar
# Die regering versterk vennootskappe om die uitrol van Lenacapavir te ondersteun
# En sokker: Vier voormalige kampioene speel in die Wêreldbeker-halfeindronde
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………