Nuus 16:00
BULLETIN 23 Maart 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Appèlhof beslis ten gunste van die Lungu-familie in ‘n begrafnisgeskil# Oscar Mabuyane verloor sy lastersaak teen Julius Malema# En sokker: Manchester United bekom die meeste van die grond om sy stadion met 100-duisend sitplekke te bou # Die Appèlhof in Bloemfontein het […]