Nuus 08:00
BULLETIN 24 Junie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die Nasionale Vergadering neem nuwe reëls aan rondom ‘n ampsklag teen ‘n president# ‘n Ekonoom waarsku oor ‘n moontlike korttermyn ekonomiese verlangsaming in Suid-Afrika# En die Senaat keur ‘n resolusie goed om Amerikaanse militêre optrede teen Iran te staak Die Konstitusionele Hof het […]