Nuus 15:00
BULLETIN 24 Junie 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Drie burgers van Lesotho is in hegtenis geneem vir die skietvoorval in Cleveland waarin 13 mense dood is# ‘n Skeepsvaartkenner sê mark-onsekerheid hou olietenkskepe aflandig# En sokker: Frankryk gaan sy laaste Wêreldbeker-groepwedstryd sonder sy afrigter speel ná sy ma se dood # Drie […]