Nuus 11:00
BULLETIN 25 Junie 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Ramaphosa beantwoord vandag vrae in die Nasionale Raad van Provinsies# Die ampsklagkomitee stel ‘n sperdatum vir aanbevelings oor ‘n getuienisleier en ‘n verwysingsraamwerk# En sokker: Bafana Bafana se kaptein is trots nadat hulle die Wêreldbeker-uitklopfase bereik het # President Cyril Ramaphosa beantwoord vandag […]