Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 26 Junie 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # President Ramaphosa sê 30 Junie sal as gewone werksdag voortgaan# Fikile Mbalula sê migrasie toets die Vryheidsmanifes# En rugby: Rambo Kubheka sal die Junior Bokke in die openingswedstryd van die Junior Wêreldkampioenskappe lei Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………