Nuus 11:00
BULLETIN 26 June 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Solidariteit sê Suid-Afrika se verhouding met Iran is nie in die land se nasionale belang nie # Die Internasionale Maritieme Organisasie skort ontruiming in die Seestraat van Hormoes op# En rugby: Rassie is tevrede met die Bokke se voorbereiding voor die Nasieskampioenskaps-wedstryd teen […]