Nuus 18:00
BULLETIN 26 Junie 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Meer as 15-duisend Malawiese burgers word verwerk terwyl die regering die repatriasie-veldtog versnel# Internasionale reddingspanne help soek na oorlewendes in Venezuela# En tennis, Wimbledon se enkelspelkampioene sal elk 78-miljoen-rand in die sak steek # Die Interministeriële Komitee oor Migrasie sê meer as 15-duisend […]