Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 7 Julie 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die DA se uitvoerende federale raad ondersoek Steenhuisen se bewerings teen Resolve Communications# Die senior polisie-offisier Sindile Mfazi se dood in 2021 is nou ’n moordondersoek# NAVO se hoof vra geloofbare planne om verdedigings-bestedingsteikens te haal# En sokker: Spanje klop Portugal en België skakel […]