Nuus 18:00
BULLETIN 7 Julie 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Julius Malema ontken wangedrag in ‘n beëdigde verklaring aan die Madlanga-kommissie # Die DA daag minister Dina Pule uit om Wes-Kaapse vertragings met maatskaplike toelaes en diensleweringsmislukkings aan te pak # En, die vrou wat van die Monaco-bomaanval verdink word, is dood in […]