Nuus 17:00
BULLETIN 6 Julie 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Solly Malatsi beloof optrede na die Staatsdienskommissie se verslag oor SITA # RISE Mzansi dring aan op die dringende keuring van polisielede # En sokker: Die Iberiese bure Spanje en Portugal pak mekaar vanaand in ‘n Wêreldbeker-kragmeting # Die minister van Kommunikasie […]