Nuus 09:00
BULLETIN 6 Julie 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Parlementêre komitee vra die polisie om bykomende aanklagte teen Feroz Khan te oorweeg# Adjunkminister Zikalala herbevestig die regering se verbintenis tot die uitbreiding van studenteverblyf# En tennis, Novak Djokovic maak geskiedenis by Wimbledon, met Aryna Sabalenka wat uitgeskakel is # Die voorsitter […]