Oggendkoerant-verslag
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 30 Julie 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig die voormalige hoof van IDAC, advokaat Andrea Johnson, het voor die Madlanga-kommissie erken sy en generaal-majoor Feroz Khan het ‘n intieme verhouding gehad. Intieme WhatsApp-boodskappe tussen die twee is as bewysstuk by die kommissie ingedien. # En die Netwerk24-webblad: […]