Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 3 Julie 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Ramaphosa sê Afrika het ‘n gekoördineerde reaksie nodig teen migrasie-uitdagings# Die EFF beskuldig Mbalula dat hy die party as ‘n misdadige organisasie uitbeeld# ‘n Britse agentskap ontbloot ‘n internasionale verkragtingsnetwerk# En rugby: Die Junior Bokke klop Georgië en bly onoorwonne in die Junior Wêreldkampioenskap […]