Nuus 15:00
BULLETIN 2 Julie 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA waarsku die ANC oor die koalisieregering# Die minister van Vervoer gelas ‘n ondersoek na die dodelike busongeluk naby Touwsrivier# En krieket: MCC-lede is gevra om Sondag se vroue-Wêreldbekereindstryd op Lord’s by te woon # Die DA-leier, Geordin Hill-Lewis, sê hulle sal […]