Nuus 08:00
BULLETIN 2 Julie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die ad hoc-komitee sê hy wyk nie van sy getuiereëls af nie# Suid-Afrika teken ‘n styging van 12,8-persent in internasionale toeriste-aankomste aan# En Madibeng se munisipale bestuurder oorleef ‘n oënskynlike sluipmoordpoging # Die parlementêre ad hoc-komitee se voorsitter, Soviet Lekganyane, het die komitee […]