Nuus 11:00
BULLETIN 1 Julie 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die regering is nie bekommerd oor dreigemente van weeklikse betogings teen onwettige immigrante nie # Die senior polisie-offisier Rachel Matjeng word afgedank oor haar bande met Vusimuzi ‘Cat’ Matlala# En sokker: Afrigter Nagelsman wil by Duitsland aanbly ondanks die uitskakeling uit die Wêreldbekertoernooi # […]