Nuus 08:00
BULLETIN 25 Julie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Advokaat Hassim bevraagteken ‘n dokter se onafhanklike bevinding oor Carrim# Die Verkiesingskommissie verleng die sperdatum vir kommentaar oor die kode teen waninligting# En, Statebondspele: Span SA se swemmers skitter met rekords # Die Madlanga-kommissie se getuienisleier, Advokaat Adila Hassim, bevraagteken mediese bewyse […]