Nuus 17:00
BULLETIN 29 Junie 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Siviwe Gwarube bevestig Spesiale Ondersoekeenheid-leefstyloudits by Basiese Onderwys # Vyf mense is dood in ‘n skietery by ‘n Duitse jeugfasiliteit# En sokker, die minister van Sport, Minister McKenzie, loof Bafana Bafana se baanbreker-Wêreldbekerprestasie # Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, het […]