Sportnuus 12:30
BULLETIN SPORTNUUS 23 Julie 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons begin met rugby: Springbok-afrigter Rassie Erasmus beplan om ‘n sterk span na Buenos Aires te neem vir volgende maand se eenmalige toets teen Argentinië. Hy sê Los Pumas is ‘n goeie span wat die Bokke geklop het in […]