Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 30 Julie 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die parlementêre Ampsklagkomitee gaan ook appèl aanteken teen Ramaphosa se interdik
# Meer as twee-duisend Toyota Urban Cruisers word teruggeroep
# En die Verkiesingskommissie verwerp bewerings oor ‘n spesiale verkiesingsstatus vir Orania
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………