Sportnuus 12:30
BULLETIN SPORTNUUS 30 Julie 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons begin met Statebondspele: Die swemmer Pieter Coetze is Suid-Afrika se grootste uitblinker op die Statebondspele in Glasgow. Hy het sy derde goue medalje verower toe hy die mans-100-meter rugslag gewen het in die tweede vinnigste tyd ooit. Die […]