Nuus 15:00
BULLETIN 20 November 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Dumisani Khumalo is vrygespreek en keer terug na Misdaadintelligensie te midde van aanklagte# Brown Mogotsi gee Binnelandse Sake die skuld vir die verkeerde geboortedatum en ID-nommer # En sokker: Bafana daal twee plekke op FIFA se ranglys # Die hoof van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, […]