Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 19 November 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Mashatile vra G20-lande om ramp-veerkragtigheid te versterk en skuld-volhoubaarheid te verseker# Die Gesamentlike Bedryfs- en Veiligheidstruktuur is gereed om die G20-leiersberaad se veiligheid te verseker# Die hoof van die Verenigde Nasies sê terrorisme in Afrika is ‘n groeiende wêreldwye bedreiging# En rugby: Franco Mostert se […]