Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 19 November 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Moody’s erken Suid-Afrika se voorlopige tekens van fiskale groei# Brown Mogotsi sê hy het ‘n regstreekse lyn na Senzo Mchunu gehad# En rugby: Robbie Henshaw sê die Bokke is tans op almal se lippe in die rugbywêreld Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin […]