Nuus 11:00
BULLETIN 18 November 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Adjunkpresident Paul Mashatile gaan die G20-maatskaplike beraad amptelik open # ‘n Raadgewende paneel brei die keuringsproses vir die nasionale direkteur van Openbare Vervolgings uit# En rugby: Die Bokke se hulpafrigter is gefrustreerd oor die teenstrydige beslissings # Adjunkpresident Paul Mashatile gaan vanmiddag die hoofrede […]