Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 18 November 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Mashatile open vandag die G20-maatskaplike beraad in Gauteng
# Die raadgewende paneel brei die keuringsproses vir nasionale direkteur van Openbare Vervolgings uit
# Kanada se Liberale Party vermy ‘n kitsverkiesing met die goedkeuring van die begroting
# En rugby: Die Springbok-hulpafrigter is gefrustreerd oor die teenstrydige beslissings
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………