Nuus 12:00
BULLETIN 17 November 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Nuwe minister en adjunkminister is in die Uniegebou ingehuldig# Die DA sê die NGV-befondsingsmodel het gesneuwel ná Godongwana se uitlatings# En rugby: Mbonambi en Mchunu sluit in Ierland aan by die Springbokke # Die DA-lid, Willie Aucamp, is ingehuldig as die nuwe […]