Oggendkoerant-verslag
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 17 November 2025: NASIONAAL: # Business Day: Kyk vandag na die week wat vir Johannesburg voorlê om finale voorbereidings te tref in aanloop tot die G20-leiersberaad die komende naweek. # En die Netwerk24-webblad: Berig twee mans van onderskeidelik 29- en 58-jaar oud is gisteroggend in afsonderlike voorvalle […]