Nuus 08:00
BULLETIN 15 November 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Fikile Mbalula sê die G20-beraad sal deur alle lande behalwe die VSA word# Jacob Zuma bevestig die skorsing van MK se adjunkpresident, hangende ‘n formele ondersoek# En NUMSA verseker ’n bo-inflasie loonooreenkoms in die motorsektor # ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê die […]