Oggendkoerant-verslag
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 14 November 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die G20-beraad in Johannesburg gaan voort sonder belangrike wêreldleiers. Xi Jinping van China en Donald Trump van die VSA gaan nie daar wees nie, maar die Chinese premier Li Qiang en ander leiers gaan dit bywoon. # Mail & […]