Sportnuus 12:30
BULLETIN SPORTNUUS 13 November 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons begin met krieket: Die Suid-Afrikaners Senuran Muthusamy en Laura Wolvaardt is onderskeidelik aangewys as die Internasionale Krieketraad se mans- en vrouespeler van die maand vir Oktober. Muthusamy is vereer vir sy briljante prestasie met die kolf en die […]