Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 13 November 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die voorsitter van die AU-kommissie sê Amerika se boikot van die G20-beraad is ‘n jammerte
# Malema sê die welslae van die sal Trump wys hy is nie die alfa en die omega nie
# Burgerlike organisasies vra ‘n ondersoek na mislukte plaaswerkerskemas
# En rugby: Suid-Afrika se sewes-vrouespan is gereed vir die Afrikabekertoernooi in Kenia
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………