Nuus 08:00
BULLETIN 18 Augustus 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Tebogo Malaka beweer sy is mislei in die omkopery-skandaal# Numsa sê die ANC bied geen oplossings vir die werkersklas nie# En Netanyahu kritiseer die landswye betogings in Israel # Die geskorste uitvoerende hoof van die Onafhanklike Ontwikkelingstrust, Tebogo Malaka, ontken die Daily Maverick-joernalis, […]