Nuus 14:00
BULLETIN 11 November 2nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Matlala’s se regsverteenwoordiger onttrek terwyl die saak na die Hooggeregshof oorgeplaas word# Revo Spies ontbloot Ekurhuleni Metropolisie se onreëlmatige keuringsprosesse vir senior amptenare # En motorsport: Ferrari se voorsitter sê Hamilton en Leclerc moet minder praat en meer op bestuur fokus # Die […]