Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 11 November 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die DA verwag die Mediumtermyn-begroting sal oorwinnings weerspieël# BOSA wil toegang hê tot die wangedragregister in die staatsdiens# En ‘n motorontploffing eis ten minste agt lewens in Nieu-Delhi Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………