Nuus 07:00
BULLETIN 10 November 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Unite for Change begin met sy kandidaat-aansoekproses vir die 2026-verkiesing# Duduzile Zuma-Sambudla se verhoor begin vandag# En rugby: Argentinië behaal ‘n rekordoorwinning teen Wallis # Unite for Change, ‘n koalisie bestaande uit RISE Mzansi, die Good-party en Build One South Africa, se aansoekproses […]